Bou jou webtuiste

in 'n Japtrap.

M A A K  G E L D  M E T  J O U  E I E

 A A N L Y N - W I N K E L

Die Ontwerp Platform.

- Slim "drag and drop editor" vir beginners.

- Baie verskillende ontwerp moontlikhede.

- Koppel jou eie domain.

- Bou jou eie aanlyn winkel, maklik en vinnig.

- VERNIET Aanlyn Opleiding in Afrikaans.

Hoe werk die proses as ek wil begin?

Kies pakket en

betaal.

Ons kontak jou

via email.

Ons verwelkom jou by die Kuberruim familie en aktiveer jou pakket.

Jy begin bou en

geld maak! :)

LEER SAAM MET KUBERRUIM.

Saam elke pakket wat jy uitneem kry jy verniet leer materiaal van Theo (Ons Kuberruim Guru). 

Daar leer jy hoe om jou eie aanlyn winkel aanmekaar te gooi, binne 'n japtrap.

Die videos wys jou stap-vir-stap hoe om dit te doen.


Alles met sagteware wat plaaslik beskikbaar is. Hy sal jou leer wat 'n Domain is en hoe om hom dit te koppel aan jou webtuiste. Hy antwoord ook vrae oor hoe kry jy die geld in jou rekening na iemand iets gekoop het ens.


Ons beplan ook om meer videos uit te bring om jou as entrepreneur te help jou besigheid bou, wat te doen het met: bemarking, sosiale media, Google adwords, Invoere ens.

Wat sê ons kliente?

Hier is terugvoering van 'n paar van ons kliente.

Johan van Niekerk

Ek het gehuiwer oor Kuberruim in die begin, maar hul het my verwagtinge oortref. Ek het maklik my aanlyn winkel gebou sonder teveel sukkel.

Koos van der Watt

Bravo, so lekker om iets in Afrikaans te ondersteun. Vir iemand in hul 60's om 'n webtuiste te bou moet jy weet hoe maklik die web-bouer is. Baie gelukkig met Theo en die Kuberruim span! 

Petrie Kotze

Great diens en nogal in Afrikaans! Baie gelukkig met Kuberruim, 5 ster manne!

Karien Botes

Dit was so lekker om my webtuiste self te bou. Gedink daar sal "coding" betrokke wees, maar ekt letterlik net my fotos en teks ingetrek en sommer vinning, vinnig my aanlyn winkel aan die gang gehad. Soooo tevrede. Gaan geen ander platform gebruik nie.

Vrae wat baie gevra word.

Het ek 'n domain regtig nodig van die begin af?

In kort, nee jy het nie.

 

Al hoewel dit fantasties sou wees om jou domain te registreer, hoef jy nie een te hê nie.


Voorbeeld van jou verniet subdomain:

joubesigheidnaam.kuberruim.com


Betaalde domain:

www.joubesigheidnnaam.co.za




As ek betaal het, wanneer word my webtuiste geaktiveer dat ek kan begin bou?

Binne 1- 4 werks ure

 

Ons sou jou graag binne sekondes wou help, maar ons span kort  'n paar minute om jou goedjes gou agter mekaar te sit.

Kan my kredietkaart details gesteel word op Paystack wanneer ek dit insit om te betaal?

Nee, dit kan nie. 

Paystack of `Payfast se werk is om die transaksie veilig te maak en jou te beskerm. Dit is waarvoor Kuberruim hul betaal.

Hoe lank is die kontrak as ek opteken en kan ek dit self kanselleer?

GEEN KONTRAK NIE. 

Met Kuberruim kan jy enige typ kanselleer.

1) Gaan net na jou oorspronklike opteken email en kanselleer.

2) Stuur 'n email na web@kuberruim.com net dat jy kanselleer jou pakket.

3) Klaar =)

KUBERRUIM 

PRODUK
NEWSLETTER

© 2023 Alle regie gaan aan die Kuberruim Groep

Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out